Ontvlugting

Koning Lodewyk II van Beiere was ’n ontvlugter wat na die wêreld van Wagneriaanse mitologie "ontvlug" het.[1] ’n Karikatuur beeld hom uit as Lohengrin.

Ontvlugting of wêreldontvlugting (Engels: escapism) is die vermyding van onaangename, vervelige, inspannende, vreesaanjaende of banale aspekte van die daaglikse lewe.[2] Dit kan gebruik word as ’n term wat die stappe definieer wat mense neem om hardnekkige gevoelens van depressie of algemene hartseer te help verlig.

  1. Workman, Leslie J. (1994). Medievalism in Europe. Boydell & Brewer. p. 241. ISBN 9780859914000.
  2. dictionary.cambridge.org/dictionary/english/escapism

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search